Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796321206 | Published: September 27, 2021 | Paperback

`n Palet vol vreugde

`n Palet vol vreugde

Regular price R 219
Regular price R 0 Sale price R 219
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Aletté-Johanni Winckler, influencer, voorkomskonsultant, vrou en ma neem jou met hierdie 366 dagstukkies nader aan God. Sy daag jou reguit uit om die Here te vertrou in elke aspek van jou lewe: van ma-wees, jou gesin se finansies, die toekoms en negatiewe gedagtes tot jou selfbeeld, loopbaan en nog soveel meer. Ontdek saam met Aletté God se palet vol vreugde vir elke dag. Met insette van vriendinne soos Marciel Hopkins, Anel Alexander, Christi Panagio, Donnalee Roberts-Botha en Chireze Hoogendyk.

View full details