1
/
of
1
ISBN: 9780796321299 | Published: August 29, 2018 | Paperback
Leefstyl-Bybel vir vroue
Leefstyl-Bybel vir vroue
Author:Christina Landman
Author:1983-Vertaling
Regular price
R 650
Regular price
R 0
Sale price
R 650
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die Leefstyl-Bybel vir vroue is 'n eerste in Afrikaans. Die teks van die 1983-Bybelvertaling word toegelig, spesiaal vir vroue, met insiggewende kommentaar oor Bybelse gebruike, gebeure, uitsprake en voorskrifte. Die kommentaar is onder meer geskryf deur bekende en vooraanstaande Suid-Afrikaanse vroueteoloë vir vroue wat eg en stylvol gelowig wil leef - en vir mans wat belangstel wat die Bybel regtig oor vroue sê.
Author Christina Landman
Author 1983-Vertaling
Share
