1
/
of
1
ISBN: 9780796321305 | Published: May 30, 2019 | Paperback
Kom sit aan
Kom sit aan
Author:Rudi Swanepoel
Regular price
R 240
Regular price
R 0
Sale price
R 240
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Kan eet teruggeëis word as heilige daad? Hedendaagse verbruikerskultuur minag die ontasbare en maak 'n bespotting van die geringe. Ons kan dit verander deur Christelike spiritualiteit en die keuse om aandagtig te lewe by die etenstafel. Begin deur bewustelik te eet. Kyk na jou bord, asem die reuke in, kyk saam met wie jy eet, besef dat iets moes sterf vir daardie stuk vleis om op jou bord te beland. Die tafel is die verbindingsplek, met jouself, die natuur, met ander mense en met God.
Author Rudi Swanepoel
Share
