Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796321336 | Published: September 26, 2018 | Paperback

`n Lewe voor God

`n Lewe voor God

Regular price R 290
Regular price R 0 Sale price R 290
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

“Vandag is die enigste tyd wat jy het om iets konstruktief gedoen te kry ... en ook om vir die Here te leef.” 'n Lewe voor God is 366 dagstukkies van een van Suid-Afrika se geliefde skrywers en teoloë, Stephan Joubert. Met dié keur uit dagstukkies wat oorspronklik in Uit die Beek verskyn het, help Stephan ons om elke dag bewustelik en met oorgawe in die aangesig van God te leef. Hy lei ons deur middel van temas soos gebed en genade om elke dag in eerlikheid voor God ons lewe aan te pak.

View full details