1
/
of
1
ISBN: 9780796321510 | Published: September 12, 2019 | Paperback
Die seders van Libanon
Die seders van Libanon
Author:Adriana Faling
Regular price
R 250
Regular price
R 0
Sale price
R 250
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
In Sirië vrees Ilizabith elke dag vir haar lewe, die man wat haar sy vrou gemaak het is boos. In Libanon probeer Pascale haar roeping uitleef, maar sal haar ouers dit insien? Hoewel hulle in dieselfde skool is in Pretoria verskil Talitha en Yasmine se wêrelde hemelsbreed. Talitha probeer vreesloos veg vir wat reg is en Yasmine probeer oorleef. Deur 'n Goddelike saamloop kruis Ilizabith, Pascale en Talitha en Yasmine se paaie, en elkeen moet besluit of hulle gehoorsaam sal wees aan God.
Author Adriana Faling
Share
