1
/
of
1
ISBN: 9780796321633 | Published: May 14, 2019 | Paperback
Kry styl - Jesus s'n!
Kry styl - Jesus s'n!
Author:Stephan Joubert
Regular price
R 210
Regular price
R 0
Sale price
R 210
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Ons uitdaging vandag is om almal vir God te bereik. Maar ons moet vars en nuut dink oor die manier hoe dit gedoen word. Ons kort ’n nuwe styl, Jesus s’n. Ons moet weet wat om te doen en ook wanneer om dit te doen: op ’n manier wat die wêreld rondom ons se verbeelding sal aangryp. Ons moet Jesus-lesers wees, mense wat vir Jesus reg aanvoel en verstaan. Dan kan ons stylvolle geloofdelers wees.
Author Stephan Joubert
Share
