1
/
of
1
ISBN: 9780796321695 | Published: June 24, 2020 | Paperback
Hooglied
Hooglied
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Marzanne Leroux-Van der Boon
Regular price
R 69
Regular price
R 280
Sale price
R 69
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Boek 11.
Marc se ou kunsdosent Simon kom kuier en hulle wys die hele land vir hom. Ma se Mara en haar oppasser Anna kom kuier in Jerusalem en Mara begin al meer haar Joodse afkoms verwelkom. Dit is Yoshi se bar mitzvah?
Die dae is vir die Kriges soms donker, maar soms ook wondermooi. Shir-HaShirim - 'n hooglied? Dikwels nie. Tog is daar altyd 'n lied om te sing. Die hooglied van Israel is die elfde boek in die reeks.
Author Marzanne Leroux-Van der Boon
Share
