1
/
of
1
ISBN: 9780796321725 | Published: September 20, 2019 | Paperback
Laat u Naam geheilig word
Laat u Naam geheilig word
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Esté Geldenhuys
Regular price
R 315
Regular price
R 0
Sale price
R 315
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Dit is vir ons onmoontlik om God te verstaan, ons kan slegs klein glimpsies van sy karakter kry. Een manier is om God se Name te bestudeer. Esté Geldenhuys het breedvoerige navorsing gedoen oor God se Name, en die in hierdie boek belig sy die belangrikstes, van Elohim (Drie in een) tot El Roi (die Een wat sien). Sy bespreek die Naam self in Hebreeus, waar dit in Bybel voorkom, die betekenis daarvan, wat dit in ons alledaagse lewe beteken en ook hoe om dit te gebruik in gebed.
Author Esté Geldenhuys
Share
