1
/
of
1
ISBN: 9780796321756 | Published: March 6, 2019 | Paperback
Ons raaiselpad met alzheimersiekte
Ons raaiselpad met alzheimersiekte
Author:Elise Nel
Regular price
R 260
Regular price
R 0
Sale price
R 260
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Elise se eens briljante man begin vreemd optree. Die bevinding: Alzheimer se siekte. Hy vra haar, in 'n oomblik van helderheid, om by hom te bly tot aan die einde. En Elise doen dit, met toewyding en met liefde. Hierdie ware verhaal is vol deernis: vir Elise se man, vir elkeen met alzheimersiekte, en vir dié wat hulle liefhet. Sy gee ook praktiese raad aan versorgers en stippel die tekens uit waarna 'n mens moet oplet.
Author Elise Nel
Share
