Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796321831 | Published: August 30, 2019 | Paperback

Twee kinders later

Twee kinders later

Regular price R 240
Regular price R 0 Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Charmé word met pre-eklampsia gediagnoseer toe sy 27 weke swanger is met Lisa. Klein Lisatjie word met 'n noodkeisersnee gebore en Charmé se lewe verander heeltemal. Lisa weeg 850 gram, en sy veg elke dag om haar lewe. Charmé se reis tot ma-word was nie maklik nie. Maar Charmé vertel haar storie met humor en deernis: 'n universiële storie van oorlewing van elke modern ma.  Charmé se storie help ons om te weet dat ons nie alleen is nie, die ma langs jou het dieselfde pyne, vreugde, angs en vrae.

Author Charmé Kriel

View full details