Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796321947 | Published: July 3, 2019 | Paperback

Wanneer woorde ontbreek

Wanneer woorde ontbreek

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 190
Regular price R 0 Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Het dit al gebeur dat iemand vir wie jy omgee 'n geliefde aan die dood afgestaan het en jou eerste gedagte is dat jy moet met hulle kontak maak? Dit is dan dalk gevolg deur die volgende gedagte dat jy nie sal weet wat om te sê nie. As jy so voel is die boek vir jou bedoel.

Braam Klopper, 'n predikant van Kemptonpark-Oos is 'n pastorale terapeut en spits homself spesifiek toe op die hantering en verwerking van rou.

Hierdie boek gee praktiese riglyne oor rou, wys spesifieke routake uit wat deurgevoer moet word en sit die sake uiteen wat na 'n geliefde se dood afgehandel moet word. Braam bekyk ook wat die impak van selfmoord of die dood van 'n kind op die rouproses het.

Author Braam Klopper

View full details