Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796322005 | Published: May 26, 2020 | Paperback

Vreugde vir Larissa - McGregor Reeks 3

Vreugde vir Larissa - McGregor Reeks 3

Regular price R 235
Regular price R 0 Sale price R 235
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Ricardo Jantjies wat die jong Chandré beroof en aangerand het, word onskuldig bevind. Larissa was die prokureur. 
Net daar besluit Larissa om Nederland toe te gaan om verder te gaan studeer. Sy kom egter terug toe sy uitvind dat die jong kind vermoor is. 
Larissa weet dit was Ricardo Jantjies.
Terug in Suid­-Afrika word sy met Gideon gekonfronteer wat 'n baie swaar verlede en trauma het wat hy moet verwerk. 
Intussen begin Ricardo Larissa agtervolg en val haar amper aan, maar Gideon en die polisie gryp in. 
Op die ou end kry Larissa en Gideon dit reg om hulle trauma te verwerk en al die ou vriende kom bymekaar vir Larissa en Gideon se troue.

View full details