1
/
of
1
ISBN: 9780796322036 | Published: September 4, 2020 | Paperback
My stryd met ADHD
My stryd met ADHD
Author:Hykie Berg
Regular price
R 285
Regular price
R 0
Sale price
R 285
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Hykie vertel in rou eerlikheid van sy stryd met ADHD. Hy ondersoek die hele fenomeen van ADHD - hoeveel diagnoses daar gemaak word, hoe die medikasie ontstaan het, die samestelling en die newe-effekte daarvan. Hykie wys dat medikasie nie die enigste antwoord is nie, en gee waardevolle raad oor hoe om mense wat aan geestessiektes lei te ondersteun.
Author Hykie Berg
Share
