ISBN: 9780796322180 | Published: July 7, 2020 | Paperback
Die verlore seun vannie Gaatjie
Die verlore seun vannie Gaatjie
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Die verlore seun vannie Gaatjie deur Ivor Swartz
Ivor Swartz kom van die Gaatjie in Grabouw, ‘n plek dikwels sonder hoop. Sy pa is reeds vroeg dood en sy ma maak die kinders alleen groot. Sy oudste broer, hulle selfaangestelde “oppasser”, terroriseer die gesin.
Een aand kan Ivor net nie meer nie. Hy en sy vriend neem ‘n vreeslike besluit wat hul lewe ingrypend verander. Hierdie aangrypende verhaal, eerlik vertel deur Ivor self, sal jou aan die hart ruk en met verwondering oor God se genade los.
Ivor is deesdae ‘n jeugdominee in Pretoria met 'n passie vir die Here wat sy storie gebruik om ander te inspireer.
’n Storie van die verlore seun wat huis toe kom.
“Vanaf gesoek tot gevind: Welkom in die lewensveranderende verhaal van Ivor Swartz, energieke navolger van Jesus en kreatiewe storieverteller!” – Stephan Joubert
“Ivor wei sy lewe toe aan God se hart en liefde vir mense.” – Bouwer Bosch
Author Ivor Swartz
Share
