1
/
of
1
ISBN: 9780796322302 | Published: June 19, 2020 | Paperback
Mia: 'n Ma se storie van verlies en hoop
Mia: 'n Ma se storie van verlies en hoop
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Mariska Robberts
Regular price
R 255
Regular price
R 0
Sale price
R 255
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Mia en haar gesin gaan hou vakansie in Stellenbosch. Die gesin is in 'n motorongeluk waarin Mia sterf. Hierdie ware verhaal gaan oor hoe haar ma, Mariska, haar pyn en hartseer verwerk en haarself vergewe. Maar ook oor nuwe lewe en jou lewe se herstel en terugbymekaar probeer kry na die dood van jou kind. Daar is ook 'n laaste hoofstuk deur Braam Klopper (pastorale terapeut wat spesialiseer in rou) om hoop en afsluiting te gee.
Author Mariska Robberts
Share
