Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796322388 | Published: June 23, 2022 | Paperback

Blinde mol of wyse uil

Blinde mol of wyse uil

Regular price R 255
Regular price R 0 Sale price R 255
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

“Met hierdie boek wil ek almal aanmoedig om minder blinde mol en meer wyse uil te word.”
Daar is 'n groot behoefte aan mense met integriteit - mense met die volledige stel goue eienskappe wat hulle veelsydige, standvastige en betroubare wyse uile maak. Mense op wie jy kan peil trek.
Susan Coetzer, bekende skrywer en motiveringsspreker help jou op haar skreeusnaakse maar eerlike manier om jou eie lewe te ondersoek en seker te maak dat jy met integriteit leef.

Author Susan Coetzer

View full details