Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796322395 | Published: April 9, 2021 | Paperback

Jesus-Leierskap

Jesus-Leierskap

Regular price R 79
Regular price R 330 Sale price R 79
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Dit is nie maklik om vandag 'n geestelike leier te wees nie. Roedolf Botha probeer die tye waarin ons leef navigeer aan die hand van die Markus-evangelie, met klem op die volgende kwessies: Hoe lei ons getrou aan die missie ons opgelê, wat is die ingesteldhede, aksies en toerusting wat ons nodig het en watter innerlike transformasie vra dit van ons? Hierdie toeganklike boek sal jou help om die duistere waters van ons deurmekaar tye die hoof te bied. “Roedolf Botha neem ons op 'n boeiende reis deur die Markusevangelie om die hartklop van egte leierskap ver en diep te ontgin” - Stephan Joubert

Author Roedolf Botha

View full details