Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796322456 | Published: August 26, 2020 | Paperback

Onthou my

Onthou my

Regular price R 245
Regular price R 0 Sale price R 245
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Kan jy jou rug op jou verlede draai, jou foute vergeet en nuut begin? Of leef jy vir die res van jou lewe onder die wolk van verhoudings wat skeefgeloop het en verbintenisse wat jy nie kan verbreek nie? Die gevolge van verkeerde keuses is vernederend en vernietigend. Dit slaan jou tot jy omval. Maar God is 'n God van tweede kanse; Hy help jou op en stuur jou na die plek waar jy eens gelukkig was, na mense wat jou onvoorwaardelik liefhet.

Author Helena Hugo

View full details