Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796322487 | Published: August 18, 2020 | Paperback

Op pad deur Betlehem

Op pad deur Betlehem

Regular price R 245
Regular price R 0 Sale price R 245
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Soos die ganse Ou Testament afgestem was op die koms van die beloofde Messias, so is die Nuwe Testament afgestem op sy reële koms en die totstandkoming van die nuwe Israel. Die skrywer hou daarvan om die kronologie, tydvak en kulturele atmosfeer rondom 'n gebeurtenis of persoon te ondersoek en poog om die stof toeganklik te maak, met herkenbare raakpunte van die lewe vandag. Die daaglikse lewe en geografie in die wêreld van die Nuwe Testament word nagevors. Die universeel menslike dilemma word weerspieël in die tema van alle musiek en literatuur: Verloor, soek, vind. Die goue draad van die verlossingsgeskiedenis bly behoue tot waar dit aangegee word na die evangelieskrywers vir die krip in Betlehem en daarna aan die apostels van Christus, tot by die boek Openbaring.

Author Engela Linde

View full details