Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796322494 | Published: August 18, 2020 | Paperback

Jesus Vir Almal

Jesus Vir Almal

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 235
Regular price R 0 Sale price R 235
Out of print
VAT included.

Neels Jackson glo dat godsdiens grootliks gaan oor die navolging van Jesus. Vir hom het Jesus se liefde egter implikasies vir die gay debat. Jesus se liefde vir gay mense moet verstaan word in die lig van Jesus se liefde vir die randfigure van sy tyd. Die skrywer ontleed die sewe gay-tekste in die Bybel binne die konteks waarin dit geskryf is en vul sy argument aan met die behandeling van 'n misverstande en ander argumente wat gaywees veroordeel.

Author Neels Jackson

View full details