1
/
of
1
ISBN: 9780796322654 | Published: April 22, 2021 | Paperback
Drie Dekades Van Verandering
Drie Dekades Van Verandering
Author:Neels Jackson
Regular price
R 280
Regular price
R 0
Sale price
R 280
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
1990 was 'n waterskeidingsjaar in Suid-Afrika se geskiedenis. Sedertdien het die Suid-Afrikaanse samelewing, en ook die NG Kerk, baie verander. Neels Jackson bied sy indrukke van die belangrikste tendense wat van 1990 tot 2020 in die NG Kerk plaasgevind het. Die wortel van die kerk word teruggevoer na Jesus toe, en die NG Kerk vandag kan 'n uitdagende toekoms op die spoor van Jesus Christus met vertroue tegemoet gaan.
Author Neels Jackson
Share
