Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796322715 | Published: September 10, 2021 | Paperback

Israel-reeks Omnibus 2

Israel-reeks Omnibus 2

Regular price R 310
Regular price Sale price R 310
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Shomer Yisra'el
Tiferet Yisra'el

Shomer Yisra'el
Dis die somer van 2006 in Jerusalem en die tweede Libanese oorlog breek uit.
Marc, Rivkah en hul babaseuntjie word in die gewelddadige gebeure rondom hulle vasgevang. As die oorlog in intensiteit toeneem, word dit duidelik dat Marc, gevoelige kunstenaar ofte nie, beslis opgeroep sal word. Hul persoonlike krisis verdiep wanneer hulle besef dat Rivkah weer swanger is. En terwyl die oorlog rondom hulle woed, kom rabbi Chaim Cohen, Marc se skoonpa, voor die grootste uitdaging van sy lewe te staan:
Hoe gaan hy bekend maak dat Yeshua wel die Joodse Messias is, en wat gaan die gevolge van dié belydenis wees?

Tiferet Yisra'el
Aan die drama van onderlinge menseverhoudinge ontbreek dit ook nie wanneer Marc weer opgeroep word, hierdie keer vir militêre diens in Gasa , sy ma 'n slagoffer word van Suid-Afrika se eie geweld - die misdaadprobleem, en Marc sy jeugliefde Nicola weer ontmoet.
Boonop maak Henok Kabungu 'n verrassende ontdekkin wat hom in konflik bring met sy blanke vrou, en ou Zvi, 'n Holocaust-oorlewende, se skokkende herinneringe aan die Shoah laat die leser algaande besef waarom die Israeli's so verbete vasklou aan hulle 'beloofde land'.

View full details