1
/
of
1
ISBN: 9780796322753 | Published: September 10, 2021 | Paperback
Die ompad terug
Die ompad terug
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Helena Hugo
Regular price
R 79
Regular price
R 245
Sale price
R 79
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die lewe loop wye draaie met Janine van die Weskusdorpie af, eers Londen toe saam Greg Walker en nou weer in Roodepoort. Frustrasies bring versoekings, en sy wil bietjie uitkom, maar as ma kom sy tot die besef dat haar dogters nie net haar verantwoordelikheid is nie, maar ook haar grootste vreugde.
Om terug te gaan dorp toe en 'n gesin te begin saam met haar ou liefde wat haar onvoorwaardelik vergewe het, is per slot van sake nie 'n verpligting nie, maar God se antwoord op haar gebede.
Author Helena Hugo
Share
