Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796322777 | Published: April 20, 2022 | Paperback

Tussen angs en sekerheid

Tussen angs en sekerheid

Regular price R 210
Regular price R 0 Sale price R 210
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Wanneer gebed iets is wat jy elke dag moet doen, 'n gesprek met die plafon of die vervelige herhaling van dieselfde woorde het die wonder van gebed vir jou verlore geraak. In hierdie heruitgawe van Ferdinand Deist se klassieke topverkoper boek oor gebed gesels hy met mense wat wil bid, maar nie kán nie. Hierdie is geen kitskursus in die kuns van gebed nie, maar 'n toeganklike sagte begeleiding vir elkeen om die geheim van gebed terug te vind.

View full details