Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796322784 | Published: September 10, 2021 | Paperback

`n Sonneblom vir elke dag

`n Sonneblom vir elke dag

Regular price R 320
Regular price R 0 Sale price R 320
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die wêreld het meer sonneblommense nodig - mense wat hulle koppe na die Son toe draai, mense wat meer soos Hy wil wees. Transformasie begin as ons ons deel begin doen en verantwoordelikheid aanvaar om ons negatiewe gedagtes bewustelik by die alomteenwoordige Son te vernuwe. Kom ons maak dit ons doel om elke dag 'n rapsie meer na Jesus se voorbeeld van christenskap en menswees te lyk. Met hierdie 260 sonneblom dagstukkies nooi Susan jou uit na 'n avontuur van sonsoek - al agter die Son aan.

Author Susan Coetzer

View full details