Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796322838 | Published: May 25, 2022 |

Geseënd is dié wat treur

Geseënd is dié wat treur

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 265
Regular price R 0 Sale price R 265
Out of print
VAT included.

Christene se groot troos is dat God daar is in hulle pyn. In Geseënd is die wat treur beskryf geliefde skrywers hul eie ervarings met verlies, rou en die dood. Skrywers soos Barend Vos, Stephan Joubert en Braam Klopper is ingesluit. Christene se grootste troos is dat daar lewe na die dood is. Agter in die boek is ook 'n lys van tekste uit die Bybel vir naslaan in verskillende situasies.

View full details