Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796322845 | Published: July 21, 2021 | Paperback

Leef jou nuwe lied

Leef jou nuwe lied

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 285
Regular price R 0 Sale price R 285
Out of print
VAT included.

Die lewe laat jou dikwels uitgebrand en afgemat. Leef jou nuwe lied is 'n uitnodiging van die bekende skrywer Elsa Winckler en haar pastoor-sussie Sonja Goldberg om saam deur die jaar te stap met jou hand stewig in jou Vader s'n.
Ontdek 'n nuwe lied in jou hart deur hierdie 200 dagstukkies en weet Hy is daar vir jou. Hy sal jou in staat stel om vreesloos in liefde te leef.

View full details