Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796323002 | Published: February 1, 2023 | Paperback

Kanaän

Kanaän

Author:Barend Vos
Regular price R 250
Regular price Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Kanaän ​is die verhaal van twaalf families wat na 'n woestyntrek op die drumpel van hulle bestemming huiwer. Lê die land wat aan hulle belowe is dan nie oorkant hierdie laaste rivier nie? Dit is die aangrypende verhaal van die universele verlange na 'n ander lewe. Van die bykans onnaspeurbare onderskeid tussen geloof, bygeloof en brutale ongeloof. Dit word vertel deur die oë van Itamar, die onwillige hoëpriester, Ragab die prostituut en Josua die leier wat altyd wag op die Wolk.

Author Barend Vos

View full details