Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796323033 | Published: August 24, 2022 | Paperback

Kies die lewe

Kies die lewe

Author:ZZZ
Regular price R 79
Regular price R 280 Sale price R 79
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Ivor Swartz is 'n depressiekenner. Hy leef al jare daarmee saam, hy aanvaar dit, hy hanteer dit. Hy kies die lewe.
In hierdie boek kyk Ivor na sy eie depressie, sy eie hulpkrete en pleit dat ons geen mens oordeel vir die keuses wat hulle in hulle donkerste oomblikke gemaak het nie.
Hy gesels oor depressie onder tieners en hoe ons kan help, en reik 'n sagte hand uit na ouers wat 'n kind aan selfdood verloor het.
Ivor gee ook spesiale aandag aan depressie onder mans en vra hoe kan gewone mense, geliefdes en die kerk depressielyers ondersteun.
In hierdie intense persoonlike, maar toeganklike reis gee Ivor nie maklike antwoorde nie, hy vra dat ons ons oë sal oopmaak vir mense rondom ons, en dat ons met die regte gesindhede hulle sal ondersteun.

Author Ivor Swartz

Author ZZZ

View full details