1
/
of
1
ISBN: 9780796323057 | Published: March 8, 2023 | Paperback
Betereinder
Betereinder
Author:Schalk W van Heerden
Author:ZZZ
Regular price
R 79
Regular price
R 255
Sale price
R 79
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Betereinder is 'n menslike gids oor hoe om te floreer in Suid-Afrika. Schalk W van Heerden verbreed lesers se verwysingsraamwerk in die hoop dat hulle 'n aktiewe rol in die land sal speel. Hy ondersoek huidige rassegesindhede en gee wenke oor hoe die wit middelklas beter met hul medemens kan omgaan. Hy wys hoe armoede bekamp kan word. Schalk beantwoord moeilike vrae en deel stories met humor en empatie wat die leser se hart sal aangryp en ook sal laat glo dat hulle 'n verskil kan maak.
Author Schalk W van Heerden
Author ZZZ
Share
