1
/
of
1
ISBN: 9780796323071 | Published: September 22, 2022 | Paperback
Ligloop op jou lewenspad
Ligloop op jou lewenspad
Author:Cas Vos
Regular price
R 310
Regular price
R 0
Sale price
R 310
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Daar is Lig in die wêreld. Lééf daarom met God.
In 'n uitdagende wêreld is God se lig noodsaaklik. Cas Vos, afgetrede professor en skrywer lei jou in heerlike toeganklike taal met besondere insigte in die Bybel en deeglike uitleg daarvan. Hy verhelder Skrifgedeeltes in Job, Jona, Prediker, die Psalms en ook die gelykenisse van Jesus. Hy betrek baie gedigte en vertalings van liedere wat vertroos en versterk. Die 366 dagstukke sal jou lei om lig te loop op jou lewenspad.
Author Cas Vos
Share
