ISBN: 9780796323095 | Published: August 23, 2023 | Paperback
Die pad na ware wysheid: 366 Dagstukkies
Die pad na ware wysheid: 366 Dagstukkies
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Wysheid is die vermoë om ʼn sinvolle lewe te lei. Ons kom almal wysheid kort, ons almal smag daarna. Maar hoe bekom ons dit? Hoe kry ons dit reg om met wysheid te leef?
Daar is geen towerformule om wysheid te bekom nie, daar is nie een oomblik se helder insig nie. Om met wysheid te kan leef verg selfdissipline. Dit vra ʼn leeftyd se dag-tot-dag-toewyding en soeke na die ware wysheid. Dit vra dat ons met ons oor op die grond sal leef, in afwagting op God se stem wat ons leer hoe om ware wysheid – die wysheid wat van Hom kom – te verkry.
In hierdie 366 dagstukkies neem bekende skrywer Lizette Murray ons hand en lei ons na Hom toe, die bron van Wysheid, en help ons om met wysheid te leef, in ons alledaagse bestaan.
Author Lizette Murray
Author ZZZ
Share
