1
/
of
1
ISBN: 9780796323101 | Published: April 21, 2023 | Paperback
Van vrees na vrede
Van vrees na vrede
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Madelein Rust
Regular price
R 89
Regular price
R 260
Sale price
R 89
VAT included.
Couldn't load pickup availability
As jy met 'n terminale siekte gediagnoseer is, het jy twee keuses: Bly lê of jy staan op en doen wat die siekte en die wêreld nie van jou verwag nie. In hierdie dapper, praktiese boek ondersoek geliefde skrywer Madelein Rust hoe om te leef, nou dat sy besig is om dood te gaan.
Sy benader haar komende dood op 'n praktiese manier en gee tot 'n lys Bybelverse om jou te versterk en te troos. Madelein trek as't ware die dood se angel, vir haarself maar ook vir die siek persoon en hulle geliefdes.
Author Madelein Rust
Share
