Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796323149 | Published: July 10, 2023 | Soft Cover

Christina Landman: 'n Lewe

Christina Landman: 'n Lewe

Regular price R 310
Regular price R 0 Sale price R 310
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Christina Landman was nog altyd ’n voorloper. Sy is ook al as onstuitbaar beskryf, as iemand wat selfs ’n klip kan kwaadmaak.
Maar agter die oënskynlike harde dop skuil daar egter ’n vrou met ’n gul hart vir ander vroue, vir diegene wat alleen en raadop is, vir die randeiers van die samelewing.
’n Vrou wat dankbaar is vir die kanse wat sy in die akademie en kerk gekry het. 
Hierdie is die verhaal van ’n teoloog en 'n moeder. 'n Vrou wat die weg gebaan het vir alle vroue in die bediening en die akademie. Dit is ook die verhaal van ’n vrou wat bly staan het – ’n seder.

View full details