1
/
of
1
ISBN: 9780796323286 | Published: July 10, 2023 | Paperback
Onbeskryflike genade
Onbeskryflike genade
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Stefaans Coetzee
Regular price
R 275
Regular price
Sale price
R 275
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Stefaans Coetzee se pa was 'n alkoholis. Toe hy ses was, het sy ma hom kafee toe gestuur. Met sy terugkoms was sy weg. Van kleins af moes Stefaans veg vir aanvaarding en liefde, by die huis en in die kinderhuis.
Sy storie begin in die Vrystaat, loop deur donker dade in Worcester, via verskeie tronke, tot op Klerksdorp. Dit is die verhaal van 'n seun wat die heel ergste sou doen, vir aanvaarding.
Dit is ook 'n verhaal van hoop, genade, en tweede kanse. Dit wys dat enigeen kan verander. Jy ook.
Author Stefaans Coetzee
Share
