Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796323361 | Published: September 19, 2024 | Paperback

Geroep vir meer

Geroep vir meer

Author:Hykie Berg
Regular price R 265
Regular price R 0 Sale price R 265
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

'Mag jy in hierdie boek die wysheid vind om oorwinning in alle fasette van jou lewe te ervaar. En mag jy weer leer om te droom.'

Jou wildste drome kom nie naby aan dit wat God vir jou beplan het nie.

Hykie Berg, bekende akteur, outeur en entrepeneur gee praktiese riglyne oor hoe om suksesvol te wees en jou drome te bewaar. Hy gesels oor die volgende kwessies:

Selfdissipline
Intensionele optrede om sukses te behaal
Om ontslae te raak van verskonings
Om weg te beweeg van 'n slagoffermentaliteit en aangeleerde hulpeloosheid
Om uit te vind wat dryf jou
Om die verskonings wat jy het te identifiseer en te ontleed en te wys dat dit nie geldig is nie en om
uit te vind wat jou visie en doel is.

Beweeg van 'n gemiddelde lewe na 'n uitstekende lewe. Dit is wat God vir jou wil hê.

Author Hykie Berg

View full details