ISBN: 9780796323385 | Published: July 22, 2024 | Paperback
Nogtans geloof
Nogtans geloof
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie, al sou die olyfoes misluk en die lande geen oes lewer nie, al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees nie en die beeskrale sonder beeste wees, nogtans sal ek in die Here jubel, sal ek juig in God, my Redder.
- HABAKUK 3:17-18 Afrikaans 1983
Hoe hou ek vas aan God terwyl my en ander se ervaringe nie hoop weerspieël nie?
Ivor Swartz bekende jeugpredikant van Pretoria lei ons om aan die hand van die Habakuk 3:17 te vra hoe lyk 'n nogtans-geloof gebedslewe, hoe praat en leef ek voor ander met my nogtans-geloof en hoe bly ek geanker in God, eerder as die uitkoms.
Ivor leer ons om 'n nogtans-geloofuitkyk toe te pas, deur te kies: Kies om te lewe vir wat ewigheidswaarde dra, kies om ons perspektief te verander na nogtans-geloof in tyd van krisis en om te reageer op 'n nogtans-manier.
'n Inspirerende boek wat hoop gee.
Author Ivor Swartz
Share
