Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796323552 | Published: April 23, 2025 | Paperback

Eendag is te ver

Eendag is te ver

Regular price R 270
Regular price R 0 Sale price R 270
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Jonkwees is 'n superpower.
Dwarsdeur die geskiedenis was dit dikwels juis jongmense wat die groot verskil gemaak het.
Jesus het nie vir kinders gesê word groot nie, Hy het vir grootmense gesê word klein. En dis goeie nuus. Ook vir tieners en studente wie se bydrae tot die samelewing vandag dikwels onderskat word. Te veel jongmense glo die leuen dat jy eers klaar moet wees met skool - en verkieslik 'n graad moet hê voor jy aan die groter gesprekke kan deelneem en 'n verskil kan maak.
Vra nou al groot vrae, leer die belangrikste geloofsgewoontes aan, sien die die misterie van God se teenwoordigheid op nuwe plekke raak en neem deel aan Jesus se rewolusie van hoop.
Daar is voordele aan jonkwees, tyd is kosbaar en eendag is eenvoudig te ver!

Author Jaco Strydom

View full details