Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796323576 | Published: March 27, 2025 | Paperback

Bybelvroue omnibus Sara & Hanna

Bybelvroue omnibus Sara & Hanna

Regular price R 350
Regular price R 0 Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

SARA
Tien dae lank praat Sara nou al met God, die Almagtige. Hiervoor het sy haar donkie opgesaal nadat Abraham met hulle enigste kind, twee slawe en 'n bondel vuurmaakhout op 'n pakdonkie in die verte verdwyn het. Met die sluier oor haar gesig is sy vrou-alleen by almal in die kamp verby, die woestyn in om met die onsigbare God te praat.

HANNA
Hanna is kinderloos. Haar man moet seuns he om sy priesterlike pligte as Leviet voor die Here na te kom, en na nege jaar trou Elkana weer. Peninna skenk die lewe aan die een kind na die ander. Maar Hanna sukkel met Peninna se teenwoordigheid in haar huis. Boonop praat die mense. Is haar kinderloosheid die Here se straf vir iets wat sy gesondig het?

View full details