Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796323590 | Published: February 20, 2026 | Paperback

Spreuke vir kleingoed

Spreuke vir kleingoed

Illustrator:Zinelda McDonald
Regular price R 225
Regular price Sale price R 225
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Lewensgeluk begin by liefde vir die Here - Spreuke 1:7.
Geliefde kinderboekskrywer Wendy Maartens span saam met bekroonde illustreerder Zinelda McDondald om die mees gepaste tekste uit die boek Spreuke in kinders se taal lewend te maak.
Aangevul deur 'n leestukkie, iets om te doen en 'n gebed sal hierdie boek jou kind help om die kuns van die lewe aan te leer en 'n gedissiplineerde lewenstyl te handhaaf. Spreuke vir kleingoed is 'n aanwins op enige kind se boekrak en sal 'n lewenslange liefde vir God se woord by jou kind kweek.

Author Wendy Maartens

Illustrator Zinelda McDonald

View full details