Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796323613 | Published: July 24, 2025 | Paperback

Uit die Beek 2026

Uit die Beek 2026

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 270
Regular price R 0 Sale price R 270
Out of print
VAT included.

Uit die Beek is net oor 'n 100 jaar oud. In hierdie uitgawe begin ons ons reis by Genesis.
Ons lees in die Ou Testament ook uit Eksodus, Rut, 1 Samuel, 2 Samuel, Ester, Psalms, Spreuke, Prediker en Jesaja. In die Nuwe Testament lees ons uit Markus, 1 Korintiërs, Filippense, 1 Tessalonisense, 2 Tessalonisense, 1 Timoteus en 2 Timoteus. Soos gewoonlik word die belangrikste seisoene van die kerkjaar in ag geneem. Mag jy, liewe leser, vanjaar opnuut hoor dat jy aan Jesus Christus behoort.

View full details