Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796323675 | Published: September 17, 2025 | Soft Cover

Cara

Cara

Regular price R 320
Regular price R 0 Sale price R 320
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Wat het die nag van 29 Januarie 1943 met Cara en haar hartsmense gebeur?
Dit is die jaar 1947. Cara is vier-en-vyftig, 'n weduwee wat haar man, kinders en kleinkinders in een nag verloor het.
In die voorportaal van haar aanneemouers se huis word sy gekonfronteer deur portrette uit haar verlede. Sy is nie meer die gelukkig getroude vrou van destyds nie; sy is n weduwee-ouma wat oor haar dooie kinders treur, terug uit 'n oorlogverskeurde Europa wat diep letsels op haar gelaat het. Cara maak wel nuwe vriende - dit blyk dat sy `n perfekte Swartwoudkoek kan bak - maar sy praat nie uit nie en vermy gesprekke oor haarself en haar familie.
Hang genesing af van openhartigheid, wonder sy. Sy weet nie of sy kans sien om alles vir almal te vertel nie tot 'n vriendin vir haar n brief skryf, met n slotnota wat sy soos 'n nagedagte aangelas het. In trane besef Cara dat sy nie alleen is nie.
Sy moet vergewe om te kan genees, maar hoe ver werk sy die grootste verlies van haar lewe?

Author Helena Hugo

View full details