Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796323699 | Published: July 31, 2026 | Soft Cover

Meer van U, Heer

Meer van U, Heer

Regular price R 234
Regular price R 260 Sale price R 234
Out of print
VAT included.

Dispatch as soon as the book is published on

Ons almal soek na 'n anker vir ons siel in hierdie wêreld wat konstant om ons aandag meeding, waar die geraas van die alledaagse lewe ons gees oorweldig en waar onseker tye ons hart met vrese vul.
Meer van U, Heer deur Farren Cloete, die dominee van die pienk kerk op Lambertsbaai en 'n bekende smaakmaker, is 'n reisgenoot wat jou sal lei op 'n transformerende reis van geloof, vertroue en geestelike groei.
Farren ondersoek dinge wat vroue se harte aanraak en hul daaglikse lewe beïnvloed. Elke dag bevat 'n Skrifgedeelte om te lees, 'n oordenking en 'n gebed wat saamwerk om jou hart te vorm en jou geloof te versterk.
Begin vandag jou reis. Laat hierdie boek jou lei van onsekerheid na vertroue, van vrees na geloof, van inwaartse fokus na uitwaartse sending.

Author Farren Cloete

View full details