ISBN: 9780796323705 | Published: September 3, 2025 |
Super C
Super C
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Vir baie lank was Susan Coetzer maar 'n swaarmoedige Sannie. Sy het gesukkel met onder meer 'n swak selfbeeld en donker gedagtes. Sy het alte dikwels gevoel sy leef nie soos sy wou nie. Maar vandag is alles anders.
In hierdie boek nooi Susan jou saam op haar reis. Sy deel haar terugslae en oorwinnings deur te vertel van die ou gewoontes wat sy moes afleer en die bemagtigende nuwe gewoontes wat sy aangeleer het.
Mag Susan se sieletog jou aanspoor om nooit moed te verloor nie, maar aan te hou stap totdat jy ook jou swaarmoedige Sannie kan agterlaat... en jou eie weer- gawe van 'n sonnige Super C word!
Author Susan Coetzer
Share
