ISBN: 9780796323842 | Published: August 22, 2025 | Paperback
Hallo Jesus! 366 dagstukkies
Hallo Jesus! 366 dagstukkies
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Hallo, Jesus! bevat vyf dagstukkies vir elke week en twee dae van lekker gesels. Dit is spesiaal deur ouma en oudonderwyser Marinda Engelbrecht opgestel vir 5 tot 7-jariges. Die dagstukkies versterk kinders se geestelike groei en bou veerkragtigheid in moeilike situasies. Temas sluit in: die skepping, gehoorsaamheid en dankbaarheid.
Die vrolike, kleurvolle illustrasies maak dit pret om te lees, nie net vir kinders nie, maar ook vir ouers en onderwysers. Dit wys kinders wat God vir hulle kan beteken en bou veerkragtigheid. Hier deel sy 'n dagstukkie of doen-ding vir kinders vir elke dag van die jaar. Dié boek is gepas vir nuwe lesertjies en saamlees, of dit nou saans in die bed of in die klaskamer is.
Author Marinda Engelbrecht
Share
