Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796323859 | Published: February 23, 2026 | Soft Cover

Helene de Kock Inspirasie-omnibus: Kruispad vir Klara & Engel op die drumpel

Helene de Kock Inspirasie-omnibus: Kruispad vir Klara & Engel op die drumpel

Regular price R 340
Regular price Sale price R 340
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Helene de Kock se eerste Inspirasie-omnibus is nou beskikbaar, met twee lekker verhale: Kruispad vir Klara en Engel op die drumpel.

Kruispad vir Klara: Klara Geertse is Tukkies se skatryk joolprinses met die wêreld aan haar voete. Dan sterf haar pa en sy en haar ma word sonder 'n sent gelos. Sy staan voor 'n kruispad, en sy is sielalleen. Wat, of wie, gaan haar help om staande te bly? Kruispad vir Klara is 'n roerende liefdesverhaal wat jou weer hoop vir die lewe en die liefde sal gee.

Engel op die drumpel: In Huis Exodus geld net een reël: moenie jou probleme myne maak nie. Marli Jooste ontdek dit sommer met haar aankoms. Sy word heen en weer gesleur tussen dit wat sy nog altyd geglo het en nuwe, opwindende dinge. Totdat Marli op 'n dag moet besluit oor die lewe of die dood. 'n Storie van liefde en die hoop wat nooit beskaam nie.

View full details