ISBN: 9780796323880 | Published: November 18, 2025 | Paperback
Wen die stryd in jou gedagtes
Wen die stryd in jou gedagtes
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Kommer, depressie, woede en selfveroordeling kan enige vrou aan haarself laat twyfel.
Wen die stryd in jou gedagtes is die gewilde Amerikaanse skrywer, spreker en TV-evangelis Joyce Meyer se gewildste boek ooit.
Hierdie opgedateerde gedenkuitgawe is gevul met die lewenswysheid waarvoor Joyce so bekend geraak het, en 'n nuwe voorwoord. Joyce gebruik aangrypende persoonlike stories oor die beproewings wat sy al moes deurmaak en Bybelse waarhede om vroue te wys hoe om die stryd in hul gedagtes te wen. Sy gee raad vir hoe om vrese en bekommernisse te oorkom sodat jy met vreugde leef.
As negatiewe gedagtes jou lewe oorheers, hou moed. Jy kán dit oorkom! 'n Nuwe hart, gemoed en lewe wag op jou.
Author Joyce Meyer
Share
