ISBN: 9780796323903 | Published: November 3, 2025 | Paperback
Op soek na wysheid
Op soek na wysheid
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Spreuke bied jou 'n skatkis van geestelike en praktiese wysheid wat jou toerus om voluit en met oorgawe te leef.
Kennis is belangrik, maar as dit nie in aksie omgesit word nie, kan jou lewe nie sinvol verander nie.
Joyce Meyer bespreek op haar kenmerkende praktiese manier die sewe kernbeginsels van die boek Spreuke: wysheid, insig, oordeelkundigheid, kennis, diskresie, onderskeidingsvermoë en 'n eerbiedige vrees vir die Here.
As jy dié eienskappe wil uitleef, moet jy jou verbind tot 'n dieper begrip en toepassing daarvan in jou daaglikse lewe.
Op soek na wysheid verhelder dié kernbeginsels met inspirerende vrae vir sinvolle selfondersoek en nadenke en rus jou toe met God se krag om dit daadwerklik uit te leef.
Author Joyce Meyer
Share
