Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796323941 | Published: February 23, 2026 | Soft Cover

Genesing vir elke vrou

Genesing vir elke vrou

Regular price R 280
Regular price Sale price R 280
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Ontvang genesing vir jou emosionele wonde en ontdek jou lewensdoel as God se kind in hierdie 90 - oordenkings dagstukkieboek. Genesing vir elke vrou 90 oordenkings delf diep in Joyce Meyer se eie lewensverhaal en haar reis na genesing. Ten spyte van jare se mishandeling, verwerping en verraad deur die mense die naaste aan haar, glo Joyce dat elke vrou wat diep seergekry het deur lewensomstandighede, ten volle genees kan word in hart en siel.

Haar onwankelbare aanspraak het ontstaan uit haar eie reis na genesing, en ook die pad wat sy gestap het met soveel vroue wat nie wou glo dat hulle hul pyn ten volle sou oorwin nie. Joyce neem jou op 'n 90-dae-reis om jou te bemoedig deur die lewe se struikelblokke om jou ware lewensdoel te bereik. Die Here kan jou pyn genees, en Hy wil dit in jou hart doen sodat jy die wonderlike, vreugdevolle toekoms wat God vir jou beplan het kan leef!

Author Joyce Meyer

View full details