Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796324030 | Published: March 23, 2026 | Paperback

Ontdek God se wil vir jou lewe

Ontdek God se wil vir jou lewe

Regular price R 225
Regular price R 250 Sale price R 225
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

God het elkeen van ons geskep om groot dinge te doen. Maar hoe kan ons seker wees dat ons werklik God se roeping vir ons lewe gevind het?

Geliefde skrywer en TV-persoonlikheid Joyce Meyer nooi jou uit om saam met haar te reis na vertroue, vryheid en vrede, in die wete dat jy die pad loop wat Hy vir jou bestem het. Sy verken God se karakter, sy liefde - en sy doel vir jou.

Hierdie boek deel ook praktiese stappe wat help om jou vertroue in God te bou. Dit wys hoe jy sy leiding kan soek en die vrees dat jy sy beste vir jou gaan misloop kan oorkom.

Ontdek God se wil vir jou lewe en laat dit jou vul met vrede en selfvertroue, sodat jy met vreugde in God se liefde kan leef.

Author Joyce Meyer

View full details